Judges 21:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die kinders van Israel het hulle bekeer oor hulle broer Benjamin en gesê: Daar is vandag een stam van Israel afgesny.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Israeliete was baie jammer vir hulle volksgenote uit Benjamin. Hulle het gesê: “Een van die stamme van Israel is vandag afgesny.
Afrikaans 1933/1953 Toe het die kinders van Israel hulle broer Benjamin jammer gekry en gesê: Daar is vandag een stam uit Israel afgesny.
Afrikaans 1983 Die Israeliete was jammer oor hulle broers uit Benjamin en het gesê: “Vandag is een stam van Israel afgekap.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Israeliete het Benjamin, hulle broer, jammer gekry en gesê: “Vandag is daar een stam uit Israel weggesny.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle was nou jammer oor hulle broers, die Benjamin-mense, en hulle het gesê: “Daar is vandag een stam minder in die volk Israel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Israeliete was baie jammer vir Benjamin. “Vandag het Israel een van sy stamme verloor,” het hulle gesê.