Judges 21:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die volgende dag het die volk vroeg opgestaan en daar 'n altaar gebou en brandoffers en dankoffers gebring.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het die volgende môre vroeg opgestaan en daar ’n altaar gebou waarop hulle brandoffers en maaltydoffers gebring het.
Afrikaans 1933/1953 Daarop het die manskappe die volgende dag vroeg klaargemaak en daar 'n altaar gebou en brandoffers en dankoffers gebring.
Afrikaans 1983 Die volgende môre het die volk vroeg opgestaan en net daar 'n altaar gebou en brandoffers en maaltydoffers geoffer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die volgende dag het die manskappe vroeg opgestaan en daar 'n altaar gebou en •brandoffers en •maaltydoffers gebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die volgende dag het hulle vroeg opgestaan en hulle het daar 'n altaar gebou en brand-offers en ete-offers gebring.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vroeg die volgende oggend het die volk ’n altaar gebou waarop hulle brandoffers en vredesoffers geoffer het.