Judges 21:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In daardie dae was daar geen koning in Israel nie: elkeen het gedoen wat reg was in sy eie oë. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In daardie tyd het Israel nog nie ’n koning gehad nie. Elkeen het gemaak soos dit vir hom reg was. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die dae was daar geen koning in Israel nie: elkeen het gedoen wat reg was in sy oë. |
| Afrikaans 1983 | In daardie tyd was daar nog nie 'n koning in Israel nie, en elkeen het gedoen wat reg is in sy eie oë. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In daardie tyd was daar geen koning in Israel nie; elkeen het gedoen wat reg was in sy eie oë. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In daardie tyd was daar nie 'n koning in die land Israel nie. Elkeen het gedoen wat hy gedink het is reg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In daardie tyd was daar nog nie ’n koning in Israel nie en almal het gedoen net wat hulle wou. |