Judges 21:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar ons mag hulle nie die vroue van ons dogters gee nie, want die kinders van Israel het gesweer en gesê: Vervloek is hy wat 'n vrou aan Benjamin gee! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons kan nie ons dogters met hulle laat trou nie, want die Israeliete het ’n eed afgelê dat elkeen vervloek is wat vir ’n Benjaminiet ’n vrou gee.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar ons self kan hulle geen vroue uit ons dogters gee nie; want die kinders van Israel het gesweer en gesê: Vervloek is hy wat 'n vrou aan Benjamin gee. |
| Afrikaans 1983 | Self mag ons hulle nie met ons dogters laat trou nie, want Israel het 'n eed afgelê en gesê: Vervloek is elkeen wat 'n vrou vir 'n Benjaminiet gee.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons kan egter nie self vir hulle uit ons dogters vroue gee nie; want die Israeliete het 'n eed afgelê met die woorde, ‘Vervloek is hy wat 'n vrou vir iemand uit Benjamin gee.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar ons kan nie ons dogters met hulle laat trou nie, want ons het gesê ons vervloek elkeen wat vir 'n Benjamin-man 'n vrou gee, en die Here was die getuie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons kan hulle nie toelaat om met ons dogters te trou nie, aangesien ons ’n eed afgelê het wat sê dat enigeen wat sy dogter met ’n Benjaminiet laat trou, vervloek is.” |