Judges 21:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die oudstes van die vergadering: Hoe moet ons met die vroue doen vir die wat oorbly, terwyl die vroue uit Benjamin verdelg is? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe vra die leiers van die vergadering: “Waar kan ons nog vroue kry vir die ander Benjaminiete? Die vroue van Benjamin is almal uitgewis.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê die oudstes van die vergadering: Wat kan ons doen vir die wat oorgebly het, wat vroue aanbetref? Want die vroue was uit Benjamin verdelg. |
| Afrikaans 1983 | Toe vra die leiers van die gemeente: “Wat kan ons doen om vrouens te kry vir die ander Benjaminiete? Die vrouens uit Benjamin is almal om die lewe gebring.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die oudstes van die volksvergadering het gesê: “Wat kan ons doen, wat vroue betref, vir dié wat oorgebly het? Want vroue is uit Benjamin uitgedelg.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die leiers van die volksvergadering het vir mekaar gevra: “Wat kan ons doen sodat die Benjamin-mense wat oorgebly het, ook vroue kan kry? Want in die Benjamin-stam is daar nie vroue wat nog lewe nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe vra die leiers van Israel: “Waar gaan ons nog vroue vir die mans van Benjamin kry? Hulle eie vroue is almal doodgemaak. |