Judges 21:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die volk het hulle oor Benjamin bekeer, omdat die HERE 'n breuk gemaak het in die stamme van Israel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die volk het Benjamin jammer gekry omdat die Here hierdie oop kol tussen die stamme van Israel gelaat het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die volk het Benjamin jammer gekry, omdat die HERE 'n skeuring gemaak het onder die stamme van Israel. |
| Afrikaans 1983 | Die volk het vir Benjamin jammer gekry, want die Here het 'n stuk uit die stamme van Israel uitgeskeur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die mense het Benjamin jammer gekry, omdat die Here 'n skeuring veroorsaak het tussen die stamme van Israel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en die Israeliete was jammer oor die Benjamin-stam, want die Here het een stam weggevat uit die volk Israel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die volk het vir Benjamin jammer gekry, want die Here het die eenheid onder die stamme van Israel verbreek. |