Judges 21:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit is die ding wat julle moet doen: Julle moet met die banvloek tref elke manlike en elke vrou wat by die man gele het.
Afrikaans (NLV) 2011 Wis elke man en elke vrou, wat al by ’n man geslaap het, heeltemal uit.”
Afrikaans 1933/1953 En dit is die ding wat julle moet doen: Alles wat manlik is, en al die vroue wat die gemeenskap met die man ken, moet julle met die banvloek tref.
Afrikaans 1983 Dit is wat julle moet doen: julle moet elke man en ook elke vrou wat al geslagsgemeenskap gehad het, doodmaak.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is wat julle moet doen: Elke man moet julle met die banvloek tref, en ook elke vrou wat met 'n man gemeenskap gehad het.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet elke man of seun doodmaak, ook al die vroue wat seks gehad het met 'n man.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Dit is wat julle moet doen,” was hulle opdrag. “Maak elke man en elke vrou wat nie meer ’n maagd is nie, dood.”