Judges 20:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar nou sal dit die ding wees wat ons met Gíbea sal doen; ons sal deur die lot daarteen optrek;
Afrikaans (NLV) 2011 Ons sal lootjies trek om te bepaal wie Gibea eerste moet aanval.
Afrikaans 1933/1953 maar dit is nou die ding wat ons G¡bea sal aandoen: Op teen hom volgens die lot!
Afrikaans 1983 Dit is wat ons met Gibea sal doen: ons sal lootjies trek oor Gibea,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is wat ons dan nou aan Gibea gaan doen: teen hom optrek, volgens die lot.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons weet wat ons sal doen, ons sal lootjies trek om uit te vind wie moet die mense van Gibea gaan straf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wat ons wel gaan doen, is om Gibea ’n les te leer. Ons sal lootjies trek om te sien wie dit gaan doen.