Judges 20:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, julle is almal kinders van Israel; gee hier jou raad en raad.
Afrikaans (NLV) 2011 Die hele gemeenskap van Israel moet nou koppe bymekaarsit en besluit wat om hieraan te doen.”
Afrikaans 1933/1953 Hier is julle, kinders van Israel, nou almal: gee julle hier woord en raad!
Afrikaans 1983 En nou is julle almal hier, Israeliete! Ons moet praat en net hier 'n plan maak!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, julle is almal Israeliete – hier moet julle praat en raadgee.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nou moet julle almal besluit en sê wat ons moet doen.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nou is ons almal hier, en ons is almal Israeliete. Wat gaan ons hieraan doen?”