Judges 20:47 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar seshonderd man het omgedraai en na die woestyn gevlug, na die rots Rimmon toe en vier maande in die rots Rimmon gebly.
Afrikaans (NLV) 2011 Net 600 man het daarin geslaag om tot by die Rimmonrots te vlug. Daar moes hulle vier maande lank bly.
Afrikaans 1933/1953 Maar ses honderd man het omgedraai en gevlug na die woestyn, na die rots Rimmon en vier maande by die rots Rimmon gebly.
Afrikaans 1983 Ses honderd man het tot by die Rimmonrots gevlug. Hulle het vier maande lank daar gebly.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar seshonderd man het omgedraai en na die woestyn gevlug, na die Rimmonrots. Hulle het vier maande lank by die Rimmonrots gebly.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Net 600 het tot by die Rimmon-rots gevlug, en hulle het vier maande daar gebly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ses honderd soldate het dit reggekry om tot by die rots van Rimmon te kom, waar hulle vier maande lank gebly het.