Judges 20:46 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sodat almal wat daardie dag van Benjamin geval het, vyf en twintig duisend man was wat die swaard uitgetrek het; hulle almal was dapper manne. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In totaal is 25 000 dapper mans van Benjamin daardie dag dood. |
| Afrikaans 1933/1953 | En al die gesneuweldes van Benjamin op die dag was vyf en twintig duisend man wat die swaard uittrek, en dit almal dapper manne. |
| Afrikaans 1983 | Uit Benjamin het dié dag vyf en twintig duisend man geval, manne wat kon veg, almal dapper soldate. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Almal uit Benjamin wat op daardie dag geval het, was vyf-en-twintigduisend man, gewapen met swaarde, almal van hulle bekwame manne. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daardie dag het 25 000 van Benjamin se manne gesterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op daardie dag het Benjamin 25 000 dapper soldate verloor. |