Judges 20:44 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En daar het van Benjamin agttien duisend man geval; hulle almal was dapper manne.
Afrikaans (NLV) 2011 In daardie veldslag is 18 000 dapper mans van Benjamin dood.
Afrikaans 1933/1953 En daar het van Benjamin agttien duisend man geval, en dit almal dapper manne.
Afrikaans 1983 Van Benjamin het daar in die geveg agtien duisend man geval, almal dapper soldate.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar het van die Benjaminiete agttienduisend man geval, almal van hulle bekwame manne.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Israeliete het daar 18 000 van Benjamin se manne doodgemaak, almal dapper manne.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Agtien duisend van Benjamin se beste troepe is daardie dag dood.