Judges 20:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar was 'n bepaalde teken tussen die manne van Israel en die leuenaars wat wag om 'n groot vlam met rook uit die stad te laat opstyg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Israeliete het met die manskappe in die hinderlaag afgespreek dat hulle ’n groot rookwolk uit die stad sou opstuur. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die manne van Israel het 'n afspraak met die hinderlaag gehad dat hulle 'n groot rookwolk uit die stad moet laat optrek. |
| Afrikaans 1983 | Daar was 'n afspraak tussen die Israeliete en hulle hinderlaag om 'n groot rookwolk in die stad op te stuur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die afspraak tussen die Israeliete en die manne in die hinderlae was: “Laat meer rook opstyg uit die stad!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het vir die ander Israeliete gesê hulle sal 'n vuur maak in die stad, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die twee groepe Israelitiese soldate het ’n teken met mekaar afgespreek. |