Judges 20:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Israel het leuens rondom Gíbea opgelê.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Israeliete het toe ’n hinderlaag rondom Gibea opgestel.
Afrikaans 1933/1953 En Israel het rondom teen G¡bea hinderlae opgestel.
Afrikaans 1983 Van die Israeliete het toe rondom Gibea in hinderlae gaan lê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Israel het toe aan alle kante hinderlae teen Gibea opgestel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Israeliete het eers vir party van hulle manne gesê hulle moet naby Gibea gaan wegkruip sodat die Benjamin-mense hulle nie kan sien nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Israeliete het toe hinderlae rondom Gibea opgestel.