Judges 20:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die kinders van Israel het nader gekom teen die kinders van Benjamin op die tweede dag.
Afrikaans (NLV) 2011 Op die tweede dag het die Israeliete weer die Benjaminiete aangeval.
Afrikaans 1933/1953 En toe die kinders van Israel die tweede dag nader kom na die kinders van Benjamin,
Afrikaans 1983 Die tweede dag het die Israeliete weer die Benjaminiete aangeval,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Israeliete het toe op die tweede dag nader beweeg na die Benjaminiete.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar toe die Israeliete die tweede dag nader gaan om oorlog te maak,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So het hulle die volgende dag weer gereedgemaak vir die geveg,