Judges 20:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die kinders van Benjamin het uit Gíbea uitgetrek en daardie dag twee en twintig duisend man tot op die grond van die Israeliete vernietig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Benjaminiete het uit Gibea gestorm en op daardie dag 22 000 Israeliete doodgemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe trek die kinders van Benjamin uit G¡bea uit, en hulle het op die dag in Israel twee en twintig duisend man teen die grond vernietig. |
| Afrikaans 1983 | maar die Benjaminiete het uit Gibea gestorm en op daardie dag twee en twintig duisend Israeliete om die lewe gebring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die Benjaminiete het uit Gibea uitgetrek, en daardie dag in Israel twee-en-twintigduisend man neergevel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar toe kom die Benjamin-mense uit Gibea en hulle maak daardie dag 22 000 manne van die Israeliete dood. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Benjamin se soldate het egter by die stad uitgestorm en voor die einde van die dag het hulle 22 000 Israelitiese soldate doodgemaak. |