Judges 20:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die kinders van Israel het die môre klaargemaak en laer opgeslaan teen Gíbea.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Israeliete het die volgende oggend opgetrek en regoor Gibea kamp opgeslaan.
Afrikaans 1933/1953 Daarop het die kinders van Israel die môre klaargemaak en laer opgeslaan teen G¡bea.
Afrikaans 1983 Die volgende môre het al die Israeliete klaargemaak en regoor Gibea kamp opgeslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Israeliete het die oggend gereedgemaak en Gibea beleër.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Israeliete het die oggend gereedgemaak en hulle het hulle tente opgeslaan by Gibea.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vroeg die volgende môre is die Israelitiese leër daar weg en hulle het regoor Gibea gaan kamp opslaan.