Judges 20:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die manne van Israel, behalwe Benjamin, was getel vier honderd duisend man wat die swaard uittrek; hulle almal was krygsmanne. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Aan Israel se kant, met uitsluiting van Benjamin, was daar 400 000 gewapende soldate. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die manne van Israel, behalwe Benjamin, is getel: vier honderd duisend man wat die swaard uittrek, hulle almal was krygsmanne. |
| Afrikaans 1983 | Die Israeliete is ook getel, en sonder Benjamin was daar vier honderd duisend man wat kon veg, elkeen reg vir die oorlog. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die manne van Israel is ook gemonster; sonder Benjamin was hulle vierhonderdduisend man, gewapen met swaarde, elkeen van hulle 'n krygsman. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die ander Israeliete het 400 000 manne gehad wat kon oorlog maak, almal was goeie soldate. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Israel self het 400 000 goed opgeleide soldate gehad, dit is nou sonder om Benjamin se soldate by te tel. |