Judges 20:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die kinders van Benjamin het uit die stede by Gíbea bymekaargekom om uit te trek om te veg teen die kinders van Israel.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Benjaminiete het uit al hulle stede by Gibea bymekaargekom om teen die ander Israeliete oorlog te maak.
Afrikaans 1933/1953 maar die kinders van Benjamin het bymekaargekom uit die stede na G¡bea toe, om na die oorlog uit te trek teen die kinders van Israel.
Afrikaans 1983 Toe kom die mense van Benjamin uit al hulle stede bymekaar in Gibea om oorlog te maak teen die Israeliete.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Benjaminiete het uit die dorpe saamgetrek by Gibea om uit te trek vir die geveg met die Israeliete.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Benjamin-mense het uit al die stede by Gibea bymekaargekom om teen die ander Israeliete oorlog te maak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle soldate het uit al die stede in die gebied van Benjamin in Gibea bymekaargekom om teen Israel oorlog te maak.