Judges 20:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het al die manne van Israel teen die stad vergader, saamgebind soos een man.
Afrikaans (NLV) 2011 Al die Israeliete was dit eens en het bymekaargekom om Gibea aan te val.
Afrikaans 1933/1953 Toe versamel al die manne van Israel by die stad, soos een man saamverbonde.
Afrikaans 1983 Al die Israeliete het saamgestem en hulle het by Gibea bymekaargekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Elke man van Israel is byeengebring by die stad, soos een man was hulle verenig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die manne van Israel het almal bymekaargekom om teen die stad Gibea oorlog te maak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die volk het saamgestem. Hulle het toe gereedgemaak om die dorp aan te val.