Judges 2:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Josua die volk laat trek het, het die kinders van Israel elkeen na sy erfdeel gegaan om die land in besit te neem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nadat Josua die volk weggestuur het, is elkeen na sy grond toe om dit in besit te gaan neem. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarna het Josua die volk laat gaan, en die kinders van Israel het elkeen na sy erfdeel getrek om die land in besit te neem. |
| Afrikaans 1983 | Nadat Josua die volk laat gaan het, het hulle die land gaan verower en daarna het elkeen na sy grond toe gegaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Josua het die volk weggestuur, en die Israeliete het elkeen na sy erfdeel gegaan om die land in besit te neem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Josua het die Israeliete gestuur om die land te vat, en hulle het gegaan en dit gedoen. Elkeen het na die stuk grond gegaan wat hy moes kry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Josua het die volk gestuur om die land te gaan inneem. Elke stam het in die gebied gaan bly wat aan hulle toegeken is. |