Judges 2:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sodat Ek deur hulle Israel kan beproef of hulle die weg van die HERE sal hou om daarin te wandel, soos hulle vaders dit gehou het, of nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek gaan Israel met hierdie nasies toets om te kyk of hulle agter die Here aangaan soos hulle voorouers, of nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | om Israel deur hulle op die proef te stel, of hulle die weg van die HERE sal hou deur daarin te wandel soos hulle vaders dit gehou het, of nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek wil hulle met hierdie nasies op die proef stel om te sien of die Israeliete so gehoorsaam sal wees aan my wil soos hulle voorvaders en daarvolgens sal lewe of nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | om Israel sodoende deur hulle te toets: Gaan hulle by die Here se paaie hou deur daarop te loop soos hulle voorouers daarby gehou het, of nie?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek wil die Israeliete toets, Ek wil kyk of hulle soos hulle voorvaders sal doen wat Ek wil hê.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Inteendeel, Ek gaan hulle gebruik om Israel te toets. Ek wil kyk of hulle ook so gehoorsaam aan My sal wees soos hulle voorouers.” |