Judges 2:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal ook van nou af niemand voor hulle uit verdrywe uit die nasies wat Josua agtergelaat het toe hy gesterf het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom gaan Ek nie langer die nasies wat oorgebly het ná Josua se dood uitdryf nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | sal Ek ook verder geeneen van die nasies wat Josua by sy dood laat oorbly het, voor hulle uit verdrywe nie -- |
| Afrikaans 1983 | sal Ek uit die nasies wat nie deur Josua voor sy dood oorwin is nie, nie verder 'n enkele mens verdryf om vir die Israeliete plek te maak nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sal Ek ook nie voortgaan om enigiemand voor hulle te verdryf nie – nie enige van die nasies wat Josua laat oorbly het toe hy dood is nie – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom sal Ek nie die volke wegjaag voor die Israeliete nie, nie een van die volke wat Josua laat oorbly het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | sal Ek nie een van die nasies wat na Josua se dood nog in die land oorgebly het ver uit die land verdryf nie. |