Judges 2:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En julle mag geen verbond sluit met die inwoners van hierdie land nie; hulle altare moet julle afbreek, maar na my stem het julle nie geluister nie. Waarom het julle dit gedoen? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | maar julle mag nooit ’n verdrag sluit met die mense wat in hierdie land woon nie. Julle moet hulle altare afbreek.’ Julle het egter nie na My geluister nie. Hoekom het julle so gemaak? |
| Afrikaans 1933/1953 | maar julle mag geen verbond met die inwoners van hierdie land maak nie; hulle altare moet julle omgooi. Maar julle het nie na my stem geluister nie. Wat het julle nou gedoen? |
| Afrikaans 1983 | maar julle mag nie 'n verdrag sluit met die inwoners van hierdie land nie. Julle moet hulle altare afbreek.’ Maar julle het My nie gehoorsaam nie. Waarom het julle dit gedoen? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | maar julle mag nie 'n verdrag sluit met die inwoners van hierdie land nie. Hulle altare moet julle afbreek. ’ Maar julle het nie na my stem geluister nie. Waarom het julle so opgetree? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | maar dan moet julle nie 'n ooreenkoms maak met die mense wat in die land woon nie, en julle moet hulle altare afbreek. “Maar julle was nie gehoorsaam aan My nie. Julle het nie gedoen wat Ek gesê het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | maar julle mag ook nie ’n kontrak met die inwoners van hierdie land sluit nie. Julle moet ook die altare vir hulle gode afbreek.’ Maar julle was ongehoorsaam! Hoekom? |