Judges 2:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die HERE het regters verwek wat hulle gered het uit die hand van die wat hulle geplunder het.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het egter leiers na vore laat kom om die volk te red van die mense wat hulle beroof het.
Afrikaans 1933/1953 verwek die HERE rigters wat hulle verlos uit die hand van hulle berowers.
Afrikaans 1983 Maar die Here het leiers na vore laat kom en dié het die volk gered uit die mag van die mense deur wie hulle beroof is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) het die Here rigters laat opstaan. Hulle het die volk dan verlos uit die hand van dié wat hulle geplunder het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Partymaal het die Here vir die Israeliete leiers gegee, en dan het die leiers die Israeliete gered van die mense wat die Israeliete se goed kom vat het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het die Here leiers gestuur om die Israeliete van hulle vyande te verlos.