Judges 2:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die kinders van Israel het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE, en die Baäls gedien.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Israeliete het toe iets gedoen wat vir die Here baie sleg was. Hulle het die Baäls begin aanbid.
Afrikaans 1933/1953 En die kinders van Israel het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE: hulle het die Baäls gedien
Afrikaans 1983 Die Israeliete het toe gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here: hulle het die Baäls gedien.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Israeliete het toe gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here; hulle het die Baäls gedien.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Israeliete het toe dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie, hulle het die Baäls gedien.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het die Israeliete sonde gedoen: hulle het die Baäls, die gode van ander volke, begin dien.