Judges 19:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het verder gegaan en gegaan; en die son het oor hulle ondergegaan toe hulle by Gíbea was, wat aan Benjamin behoort. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het deurgedruk. Die son was besig om onder te gaan toe hulle by Gibea in Benjamin aankom. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het hulle dan verder verbygetrek; en die son het vir hulle ondergegaan by G¡bea wat aan Benjamin behoort. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het toe deurgedruk en toe hulle regoor Gibea in Benjamin kom, gaan die son vir hulle onder. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het toe daar verbygegaan en hulle reis voortgesit. Teen sononder was hulle digby Gibea, wat aan Benjamin behoort. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het verder gegaan, en toe hulle by Gibea kom, het die son ondergegaan. Gibea het behoort aan die Benjamin-stam. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het toe verder gereis en teen sononder by Gibea, ’n dorp in die gebied van Benjamin, aangekom. |