Judges 19:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê vir sy dienaar: Kom, laat ons nader kom na een van hierdie plekke om die hele nag te oornag, in Gíbea of in Rama. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons stoot aan om in Gibea of in Rama te gaan slaap.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder sê hy aan sy dienaar: Trek, laat ons nader kom by een van die plekke en in G¡bea of Rama vernag. |
| Afrikaans 1983 | Hy het verder vir sy slaaf gesê: “Kom ons probeer kom by een van óns plekke, dan oornag ons in Gibea of in Rama.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sê toe vir sy dienaar: “Kom, laat ons by een van die plekke probeer uitkom, laat ons oornag by Gibea of Rama.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Leviet het vir sy slaaf gesê: “Kom ons gaan nader na een van die plekke en gaan slaap in Gibea of in Rama.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |