Judges 18:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die vyf manne weggetrek en in Lais gekom en die manskappe wat daarin was, gesien hoe hulle sorgeloos gewoon het, soos die Sidoniërs, rustig en veilig; en daar was geen magistraat in die land wat hulle in enige saak kon beskaam nie; en hulle was ver van die Sidoniërs af, en het geen saak met iemand gehad nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die vyf mans het toe vertrek. Hulle het in Lajis aangekom. Hulle het gesien dat die inwoners, net soos die mense in Sidon, rustig daar bly. Hulle was rustig en vreedsaam. Hulle land was vrugbaar en hulle het niks kortgekom nie. Hulle was ver van Sidon af en het geen bondgenote naby gehad nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe gaan die vyf manne weg en hulle kom by Lais; en hulle sien dat die volk wat daarin was, veilig woon volgens die gewoonte van die Sidoniërs, rustig en onbesorg; en daar was niemand wat in enigiets leed doen in die land deur vermoë in besit te neem nie; en hulle was ver van die Sidoniërs af, terwyl hulle met geen mens gemeenskap gehad het nie. |
| Afrikaans 1983 | Die vyf mans is toe daar weg, en hulle het in Lajis gekom. Hulle het opgemerk dat die inwoners rustig woon, hulle was sonder agterdog en houtgerus soos die mense van Sidon maar was. Hulle het nooit iets in hulle land kortgekom nie, hulle besittings was veilig. Hulle was ver van die ander mense van Sidon af en was nie in aanraking met ander mense nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die vyf manne het verder gegaan en by Lajis aangekom. Hulle merk toe dat die mense wat daar is, rustig woon, soos dit die gewoonte van die Sidoniërs was – onverstoord en rustig, met niks in die land wat skade aanrig of wat welvaart bedreig nie. Hulle was ver van die mense van Sidon en het niks met enigiemand te doen gehad nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die vyf mans het toe gegaan en hulle het by die stad Lajis gekom. Daar het hulle gesien die mense is oor niks bekommerd nie, hulle dink hulle woon veilig, soos die Sidon-mense altyd gedink het. Hulle het gedink ander mense sal hulle nie aanval nie en hulle het alles gehad wat hulle nodig gehad het. Hulle was ver van die stad Sidon, maar niemand het hulle probeer aanval en verdruk nie. Niemand het iets van hulle geweet nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die vyf mans is toe daar weg en het later by Lajis aangekom. Hulle het opgemerk dat die inwoners ’n sorgvrye lewenswyse gehad het, soos die inwoners van Sidon gewoond was om te doen. Hulle was vredeliewende, rustige mense wat nie gedurig met ander volke moeilikheid gesoek het nie. Hulle was ook welvarend. Hulle het ver van die mense van Sidon af gebly en hulle het ook nie met die ander volke in die omgewing in aanraking gekom nie. |