Judges 18:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die priester vir hulle: Gaan in vrede, voor die aangesig van die HERE is julle weg waarheen julle gaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wees gerus,” het die priester vir hulle gesê. “Die Here gaan saam met julle op julle reis.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En die priester sê vir hulle: Gaan in vrede; voor die HERE lê julle pad waar julle langs sal gaan. |
| Afrikaans 1983 | Die priester het vir hulle gesê: “Gaan gerus! Die Here is by julle op julle reis.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die priester het vir hulle gesê: “Gaan in vrede! Die pad waarop julle gaan, is voor die Here. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die priester het dit gedoen en vir hulle gesê: “Dit sal goed gaan met julle, die Here sal vir julle wys waarnatoe julle moet gaan.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Gaan gerus voort,” het die priester gesê, “julle het niks om julle oor te bekommer nie, die Here is by julle op julle reis.” |