Judges 18:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle sê vir hom: Vra tog raad by God, dat ons kan weet of ons pad wat ons gaan voorspoedig sal wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het toe vir hom gesê: “Vind uit by God of ons reis voorspoedig gaan wees.”
Afrikaans 1933/1953 Toe vra hulle hom: Raadpleeg God tog, dat ons kan weet of ons pad waarop ons reis, voorspoedig sal wees.
Afrikaans 1983 Hulle het vir hom gesê: “Vra tog vir God of ons onderneming wat ons aangepak het, goed sal verloop of nie!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarop vra hulle hom: “Raadpleeg God asseblief, sodat ons kan weet of die reis waarop ons nou is, voorspoedig sal afloop.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle sê toe vir hom: “Vra asseblief wat God wil hê ons moet doen. Ons wil weet of dit goed sal gaan met ons waar ons gaan.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle sê toe vir hom: “Vra ’n bietjie vir die Here of ons suksesvol gaan wees.”