Judges 18:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê vir hulle: So en so het Miga met my gedoen en my gehuur, en ek is sy priester. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy vertel hulle toe dat hy ’n ooreenkoms het met Miga: “Hy het my gehuur. Ek is sy priester.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop sê hy vir hulle: So en so het Miga met my gedoen, en hy het my gehuur, en ek het sy priester geword. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê hy vir hulle: “Miga het met my 'n reëling getref: hy het my gehuur en ek is sy priester.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sê toe vir hulle: “Miga het dit en dat vir my gedoen; en hy het my gehuur en ek het vir hom 'n priester geword. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die jongman het vir hulle gesê Miga het hom gehuur en hy is Miga se priester. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het geantwoord: “Ek het ’n ooreenkoms met Miga. Hy betaal my en ek is sy priester.” |