Judges 18:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het die stad Dan genoem na die naam van hulle vader Dan, wat vir Israel gebore is; maar die naam van die stad was eers Lais.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het die stad herdoop na Dan, hulle stamvader, een van die seuns van Israel. Die plek se naam was egter vroeër Lajis.
Afrikaans 1933/1953 en noem die stad Dan, na die naam van hulle vader Dan wat vir Israel gebore is; maar tevore was die naam van die stad Lais.
Afrikaans 1983 Hulle het die stad Dan genoem, na hulle stamvader Dan wat vir Israel gebore is. Die stad is vroeër Lajis genoem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het die dorp Dan genoem, na hulle voorvader Dan wat vir Israel gebore is. Voorheen was die naam van die dorp Lajis.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het die stad Dan genoem. Dit was die naam van hulle voorvader, die seun van Jakob. Die plek se naam was voorheen Lajis.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het die stad herdoop na Dan ter ere van hulle stamvader Dan, Jakob se seun.