Judges 18:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hulle ver van die huis van Miga af was, het die manne wat in die huise naby die huis van Miga was, bymekaargekom en die kinders van Dan ingehaal. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe hulle al ’n ent weg is van Miga se huis af, het Miga sy bure bymekaargemaak en die Daniete agternagesit. |
| Afrikaans 1933/1953 | Nadat hulle 'n hele ent weg was van Miga se huis af, is die manne van die huise wat by Miga se huis staan, bymekaargeroep, en hulle het die kinders van Dan agtervolg |
| Afrikaans 1983 | Toe hulle 'n ent weg is van Miga se huis af, het hy die hulp ingeroep van die mense wat in sy omgewing bly. Hulle het die mense van Dan ingehaal |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle was al 'n hele ent weg van Miga se huis af, toe die manne wat naby Miga se huis woon, opgeroep is. Hulle het die nakomelinge van Dan ingehaal |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe hulle ver weg was van Miga se huis, het Miga ander mense gevra om hom te help om die Dan-mense te volg en te jaag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe hulle al ’n hele ent weg was, het Miga sy bure geroep en hulle het die mense van Dan agternagesit. |