Judges 18:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het toe omgedraai en weggegaan en die kindertjies en die vee en die wa voor hulle gestel.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het toe weer ingedraai in die pad en verder gereis. Hulle het hulle kinders en hulle vee en besittings op die voorpunt gesit.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het weggedraai en voortgetrek, met die kinders en die vee en die waardevolle goed op hulle voorpunt.
Afrikaans 1983 Hulle het toe weggedraai en vertrek met hulle kinders en vee en besittings op die voorpunt.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het toe omgedraai en verder gegaan. Hulle het die afhanklikes, die vee en die waardevolle goedere aan die voorpunt geplaas.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het hulle kinders en oumense en hulle skape en bokke en hulle ander goed voor hulle laat gaan en hulle het verder gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die klomp is toe daar weg met hulle kinders en vee en besittings aan die voorpunt.