Judges 18:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die seshonderd man wat met hulle oorlogswapens aangestel was, wat van die kinders van Dan was, het by die ingang van die poort gestaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die 600 gewapende soldate het buite by die deur gaan staan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Onderwyl die ses honderd man wat uit die kinders van Dan was, met hulle wapens omgord voor die ingang van die poort gaan staan, |
| Afrikaans 1983 | Die ses honderd goed gewapende man uit die stam Dan het by die deur gaan staan, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die seshonderd manne uit die nakomelinge van Dan, met hulle wapens aangegord, het stelling ingeneem by die toegangspoort. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die 600 Dan-manne het met hulle wapens voor die poort gaan staan, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die 600 gewapende soldate het by die hek bly staan, |