Judges 18:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het daarvandaan deurgetrek na die gebergte van Efraim en by die huis van Miga gekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van daar het hulle deur die heuwels van Efraim getrek en by Miga se huis uitgekom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daarvandaan het hulle oorgetrek in die gebergte van Efraim en gekom tot by die huis van Miga. |
| Afrikaans 1983 | Van daar af het hulle na die Efraimsberge toe getrek en by Miga se huis gekom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarvandaan het hulle die grens oorgesteek na die heuwelland van Efraim en by Miga se huis aangekom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van daar het die Dan-manne na die Efraim-berge gegaan en hulle het by Miga se huis gekom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Van daar af het hulle verder getrek tot by Miga se huis in die berge van Efraim. |