Judges 17:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Miga: Nou weet ek dat die HERE aan my goed sal doen, want ek het 'n Leviet vir my priester.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe sê Miga: “Ek is daarvan oortuig dat die Here vir my goed sal wees omdat ek in my huis ’n Leviet as priester het.”
Afrikaans 1933/1953 Toe sê Miga: Nou weet ek dat die HERE aan my goed sal doen, omdat ek 'n Leviet as priester het.
Afrikaans 1983 Toe sê Miga: “Nou weet ek die Here sal vir my goed wees, want die Leviet het my priester geword!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Miga het gesê: “Nou weet ek dat die Here vir my goed sal wees, omdat die Leviet vir my 'n priester geword het.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Miga het toe gesê: “Nou weet ek die Here is goed vir my, want 'n Leviet is my priester.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Nou weet ek die Here sal my seën,” het Miga gesê, “want ek het ’n Leviet wat my priester is.”