Judges 17:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Miga het die Leviet geheilig; en die jongman het sy priester geword en was in die huis van Miga.
Afrikaans (NLV) 2011 Miga het die Leviet as priester gewy. Hy het sy persoonlike priester geword en in Miga se huis gebly.
Afrikaans 1933/1953 En Miga het die Leviet aangestel, sodat die jongman sy priester geword het, en hy was in die huis van Miga.
Afrikaans 1983 Miga het die Leviet as priester gewy, en die jongman het Miga se priester geword en in Miga se huis gebly.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Miga het die Leviet gewy en die jong man het vir hom 'n priester geword en in Miga se huis gebly.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Miga het die Leviet gewy, en die Leviet het sy priester geword en in sy huis gebly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Miga het die Leviet as sy persoonlike priester aangestel en hy het in Miga se huis gebly.