Judges 17:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die Leviet was tevrede om by die man te woon; en die jongman was vir hom soos een van sy seuns.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Leviet het daarmee ingestem. Hy het soos een van Miga se eie seuns geword.
Afrikaans 1933/1953 en die Leviet het ingewillig om by die man te bly; en die jongman was vir hom soos een van sy seuns.
Afrikaans 1983 Die Leviet het ingestem om by die man te bly, en die jongman was vir Miga soos een van sy eie seuns.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe het die Leviet besluit om by die man te bly. Die jong man was vir die man soos een van sy eie seuns.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die jongman het gesê dit is goed, hy sal by Miga bly. Hy was vir Miga soos een van sy seuns.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Leviet het besluit om dit te doen. Hy het later vir Miga soos ’n eie seun geword.