Judges 17:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En daar was 'n man van die gebergte van Efraim met die naam van Miga.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Man met die naam Miga het in die heuwelgebied van Efraim gewoon.
Afrikaans 1933/1953 Daar was 'n man van die gebergte van Efraim met die naam van Miga.
Afrikaans 1983 Daar was 'n man uit die Efraimsberge. Sy naam was Miga.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar was 'n man uit die heuwelland van Efraim. Sy naam was Miga.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar het 'n man in die Efraim-berge gewoon. Sy naam was Miga.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar was ’n man met die naam Miga wat in die Efraimsberge gebly het.