Judges 16:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daarna het hy 'n vrou liefgehad in die dal Sorek, wie se naam Delila was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Ruk later het Simson op ’n vrou in die Sorekvallei verlief geraak. Haar naam was Delila. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarna het hy 'n vrou in die dal Sorek liefgekry, wie se naam Del¡la was. |
| Afrikaans 1983 | 'n Ruk later het Simson verlief geraak op 'n vrou in die Sorekvallei. Haar naam was Delila. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Ruk daarna het hy verlief geraak op 'n vrou in die Sorekdal; haar naam was Delila. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Later het Simson verlief geraak op 'n vrou in die Sorek-vallei. Haar naam was Delila. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Ruk later het Simson verlief geraak op ’n vrou wat in die Sorekvallei gebly het. Haar naam was Delila. |