Judges 16:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Delíla vir Simson: Kyk, jy het met my gespot en vir my leuens vertel; vertel my tog waarmee jy gebind kan word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna het Delila vir Simson gesê: “Jy speel met my. Jy het gelieg. Sê tog nou vir my waarmee kan ’n mens jou vasbind.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Del¡la vir Simson: Kyk, jy het my bedrieg en vir my leuens vertel; vertel my nou tog waarmee jy gebind kan word. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het Delila vir Simson gesê: “Jy het 'n gek van my gemaak en vir my leuens vertel. Sê my tog nou waarmee kan 'n mens jou vasbind.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê Delila vir Simson: “Kyk, jy het my vir die gek gehou; jy het vir my leuens vertel. Vertel nou asseblief vir my waarmee jy vasgebind kan word.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Delila het vir hom gesê: “Jy het vir my 'n leuen vertel en my bedrieg. Sê nou asseblief vir my waarmee kan 'n mens jou vasbind.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna het Delila vir Simson gesê: “Jy het my vir die gek gehou deur nie vir my die waarheid te vertel nie. Sê nou vir my waarmee ’n mens jou sou kon vasmaak!” |