Judges 15:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het die Filistyne opgetrek en laer opgeslaan in Juda en hulle versprei in Lehi.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Filistyne wou wraak neem en het in Juda kamp opgeslaan. Hulle het Legi geplunder.
Afrikaans 1933/1953 Toe trek die Filistyne nader en slaan laer op in Juda en sprei hulleself uit by Legi.
Afrikaans 1983 Die Filistyne het in Juda gaan kamp opslaan en 'n strooptog teen Legi uitgevoer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Filistyne het opgetrek, in Juda kamp opgeslaan en hulle troepe in Legi ontplooi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Filistyne het hulle tente gaan opslaan in die land Juda en hulle het tot by die stad Legi gekom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Filistyne het toe kamp gaan opslaan in Juda en strooptogte teen die dorp met die naam Legi uitgevoer.