Judges 15:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het hulle heup en heup geslaan met 'n groot slag, en hy het afgegaan en gaan woon op die top van die rots Etam.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het hulle met geweld aangeval en ’n geweldige slagting onder hulle aangerig. Hy het daarna in ’n skeur by die rots van Etam gaan woon.
Afrikaans 1933/1953 En hy het hulle lendelam geslaan, 'n groot slag. En hy het afgegaan en gebly in die rotskloof van Etam.
Afrikaans 1983 Hy het hulle verwoed aangeval en 'n groot slagting aangerig. Toe het hy vertrek en in die rotskloof by Etam gaan woon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het hulle kort en klein geslaan – 'n groot slagting! Toe het hy afgegaan en in die rotsskeur by Etam gaan woon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Simson het toe baie Filistyne doodgeslaan. Daarna het hy in die berge gaan woon, in die Etam-kloof.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het verwoed onder hulle ingeklim en baie van hulle doodgemaak. Daarna het hy in ’n grot by die rots van Etam gaan bly.