Judges 15:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het Israel gerig in die dae van die Filistyne, twintig jaar lank.
Afrikaans (NLV) 2011 In die twintig jaar wat die Filistyne oor hulle geheers het, was Simson die leier van Israel.
Afrikaans 1933/1953 En hy het Israel gerig in die dae van die Filistyne, twintig jaar lank.
Afrikaans 1983 Simson was in die tyd van die Filistyne twintig jaar lank leier van die Israeliete.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het Israel in die tyd van die Filistyne twintig jaar lank gerig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Simson was 20 jaar lank 'n leier van die Israeliete in die tyd toe die Filistyne oor hulle regeer het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Simson was in die regeringstyd van die Filistyne twintig jaar lank die leier van Israel.