Judges 15:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hy klaar gepraat het, het hy die kakebeen uit sy hand weggegooi en daardie plek Ramatlehi genoem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nadat hy dit gesê het, het hy die kakebeen weggesmyt. Hulle het die plek toe Kakebeenshoogte genoem. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe hy klaar gespreek het, gooi hy die kakebeen uit sy hand en noem die plek Kakebeenshoogte. |
| Afrikaans 1983 | Toe hy dit gesê het, het hy die kakebeen weggegooi en die plek Kakebeenshoogte genoem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe hy klaar gepraat het, gooi hy die kakebeen neer en noem daardie plek Ramat-Legi. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Simson dit klaar gesê het, het hy die kakebeen weggegooi en hy het die plek “Kakebeen-hoogte” genoem. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nadat hy dit gesê het, het hy die kakebeen weggegooi en die plek Kakebeenshoogte genoem. |