Judges 14:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar Simson se vrou is aan sy metgesel gegee, wat hy as sy vriend gebruik het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Simson se strooijonker het toe met die vrou getrou. |
| Afrikaans 1933/1953 | En sy vriend wat as sy bruidsjonker gedien het, het die vrou van Simson gekry. |
| Afrikaans 1983 | Simson se vrou is toe aan die vriend gegee wat sy strooijonker was. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Simson se vrou het toe die vrou geword van sy vertroueling wat vir hom opgetree het as vriend van die bruidegom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Simson se vrou het toe getrou met een van die mans wat op die fees saam met Simson was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die vrou het toe getrou met die man wat Simson se strooijonker was. |