Judges 14:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hulle hom sien, het hulle dertig metgeselle gebring om by hom te wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe hulle hom sien, het haar ouers30 Filistynse jong mans na die fees uitgenooi. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe hulle hom sien, neem hulle dertig vriende om by hom te wees. |
| Afrikaans 1983 | Toe die Filistyne hom sien, het hulle dertig vriende by hom laat bly. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die Filistyne hom sien, het hulle dertig van hulle vertrouelinge aangewys om by hom te bly. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die Filistyne vir Simson sien, het hulle 30 mans gekies om by hom te bly totdat die fees klaar is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Filistyne het 30 jongmans gestuur om hom te kom help. |