Judges 14:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy vader het toe afgegaan na die vrou, en Simson het daar 'n maaltyd berei; want so het die jongmanne gebruik om te doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy pa is na die vrou se huis toe om reëlings te tref. Soos dit destyds die gewoonte was onder die jong mans, het Simson ’n onthaal gehou. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop gaan sy vader na die vrou toe af, en Simson het daar 'n maaltyd berei; want so het die jongmanne gewoonlik gedoen. |
| Afrikaans 1983 | Toe sy pa-hulle by die vrou aankom, het Simson daar 'n feesmaal gehou: dit was 'n gewoonte onder die jongmanne. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy vader het na die vrou toe afgegaan. Simson het daar 'n •bruilofsfees gehou, want dit is wat die jong manne gedoen het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het by die vrou se familie aangekom, en Simson het daar 'n fees gehou. Jongmanne wat trou, het altyd so 'n fees gehou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Simson is toe van daar af na die vrou se huis toe, waar hy ’n groot bruilofsfees gehou het volgens die gebruik van die jongmans van daardie tyd. |